2007 Mercedes-Benz C200k avantgarde a/t sedan in George, Western Cape for sale
Vol diens geskiedenis, mint kondisie, nuwe bande ,onlangs gediens, wit met grys leer. Alle ekstras standaard. Inruile welkom, finansiering beskikbaar, aflewering landwyd.